Profile

This user does not make their profile public.

Meer oor ons

Bonaero Park Gemeente is ‘n NG Gemeente in Bonaero Park, ‘n voorstad van Kempton Park, teen Johannesburg Int. lughawe.

Ons glo God roep ons om ‘n Hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur

POPIA (wet op die beveiliging van persoonlike inligting: Wet 4 van 2013) het op 1 Julie 2021 in werking getree.  NG Gemeente Bonaero Park verbind ons tot die veilige, hantering van persoonlike inligting wat voldoen aan die vereistes van die wet. Bonaero Park Gemeente se beleid is opgestel in lyn met die NG Kerk se POPIA-beleid. Indien u ons beleid wil bestudeer kontak die Kerkkantoor: info@hawe.co.za 

 

VIND ONS

  • info@hawe.co.za
  • Weekdae - 8:00 - 14:00
  • Eredienste - Sondae 9:00

Fisiese Adres

Malpensa laan 32, Bonaero Park

Kempton Park