Izak DeVilliers Louw kyk as natuurwetenskaplike na die bloudruk van die skepping as bewys dat God self die kunstenaar is en ook baie doelbewus was met Sy kunswerk van Sy eerste skeppingsoomblik af.
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak De Villers- Louw oor die skoenlapper en wat hy in hom sien aangaande die Here.
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurkundige Izak de Villiers, oor die massiewe Brulpadda en wat die oor die Here openbaar.
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag kyk ons natuurkundige, Izak de Villiers Louw na die vlieg van alle dinge... om hom te Romeine 1:20
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag kyk ons natuurkundige, Izak de Villiers Louw na die termiet, om hom te Romeine 1:20
Ons gesels met natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor hoe waterinsekte deur die minuskus moet beur om asem te kry en ons Romeine 1:20 dit saam.