VAAR IN
AS JY DIE LIG VOLG, GAAN JY 'N FAMILIE VIND
WORD DEEL VAN DIE HAWE FAMILIE

INFO@HAWE.CO.ZA | 063 549 6027

Vir inligting kontak ons per epos, selfoon of click sommer op die "message icon" regs onder aan jou skerm.

HOE HIERDIE FAMILIE BYMEKAAR EN DIE GEMEENSKAP BETROKKE IS:

ONS AANBID, KUIER, DIEN EN VERTEL

WAAR GOD ONS INBRING, VERSORG, TOERUS EN UITSTUUR
LIDMATE VAN DIE HAWE (PDF)

HOE KAN JY DIE HAWE ONDERSTEUN?

ONS GEE

OMDAT GOD GEE
Waarvoor gaan ons fondse? (PDF)

BETALINGS

Vir enige betalings wat aan die gemeente gemaak moet word (bv. kaartjie verkope, kos aankope, spesiale bydraes, donasies, ens)

Click op "BETALINGS" as jy op 'n foon of tablet werk

KOLLEKTE

Vir maandelikse of weeklikse bydrae

Click op "KOLLEKTE" as jy op 'n foon of tablet werk

EFT

U kan ook van die EFT-diens gebruik maak: 

BANKBESONDERHEDE:
NG Kerk Bonaeropark
ABSA Tjek rekening
Rek no: 260 580 310
Tak no: 630542

Verwysing: Van en waarvoor betaling gemaak word en datum indien van toepassing (bv. Ferreira/begrafnis/3Jul OF Schoeman/koskas)