WAT HET JY NODIG

VIR JOU GELOOFSREIS?

NOG PLEKKE OM GEESTELIK TE GROEI:

EREDIENSTE
BEDIENINGS
DIENSPLEKKE
GETUIGPLEKKE
STAP 1
ONTMOET
Gesels met ons
senior, welcome, greetings-3601678.jpg

Ons is opgewonde oor elke reisiger wat ons Hawe binnekom. Ons wil graag hoor waar julle vandaan kom en hoe julle ons gekry het. Kom woon 'n erediens by en drink 'n koffie saam, of connect met ons op een van ons platforms.

STAP 2
ONDERSTEUN
Hoe kan ons jou help?

Almal kort 'n gemeenskap. Hier is plek om jou ankers uit te gooi en tot rus te kom. Sommiges wil versorg word, ander wil toegerus word. Ons bied beide, hoe kan ons jou help? 

STAP 3
ONTVANG
Skakel by 'n GROEP in

Van selgroepe, Bybelstudiegroepe, kampgroepe en projekspanne, hier is tonne plekke waar jy deel kan raak van 'n klomp mense wat vir mekaar omgee en saam werk, speel en leef!

STAP 4
ONTDEK
Leer ken jouself en die Gemeente

Ons gesels saam oor God en alles wat Hy ons bied, van die basiese geloofsdinge tot komplekse, teologiese debatte. Daar is werkswinkels en Bybelstudiegroepe vir elkeen.

Leer ken die mense, leer ken jouself en leer ken God.

STAP 5
ONTWIKKEL
Neem deel en groei
people, girls, women-2557396.jpg

Dis in die lewe van die Gemeente waar ons groei ervaar. Kom neem deel aan die verskeie bedienings, sosiale geleenthede, bedieningspanne en ander geleenthede waar ons as Gemeente saam leef en groei.

'N LEKKER GEMAKLIKE ATMOSFEER VIR OUD EN JONK, EN SPESIALE VOORSIENING VIR BABAS, KLEUTERS EN KINDERS
IN-PERSOON
Sondae | 9:00 | In-Persoon
Ek het nog vrae hieroor
DIGITALE EREDIENS EN ANDER VIDEOS WAT JOU ONDERSTEUN OM GEESTELIK TE GROEI
AANLYN
Sondae | 9:00 | Youtube
Ek wil 'n diens sien
'N ALTERNATIEWE DIENS WAAR JY IN OOMBLIKKE VAN STILTE BY GOD KAN KUIER, HOM AANBID EN SELF HERSTEL
HOU DIE SPASIE DOP
TYD SAL BEVESTIG WORD
...

BEDIENINGS

DIENSPLEKKE

GETUIGPLEKKE