Welkom by jou hawe

waar God jou inbring, versorg, toerus en uitstuur

Waar God ons Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur,

sal ons Aanbid, Kuier, Dien en Vertel

God bring ons in Sy familie in waar ons Hom aanbid. As ‘n Vader versorg Hy ons as sy geloofsgemeenskap, hier kuier ons. Die Heilige Gees rus ons toe om mekaar en ander te dien met sy liefde. En Jesus Christus stuur ons uit om Sy goeie nuus te vertel: Die Koninkryk is hier!!

Sondae 9:00
Malpensa Laan 32, Bonaeropark
Weekliks
Kontak ons vir info

LEER VERGEWE SOOS JESUS

Hoe vergewe mens regtig? Sonder om net die leë woorde te gebruik van "ek vergewe jou", maar opreg vergewe soos wat Jesus ons leer? is dit enigsins moontlik? Ons kyk hier na Jesus se stappe om soos Hy te kan vergewe.

2023 KALENDER

LAAI DIE 2023 KALENDER AF (7MB PDF)

Gesels met ons

011 973 4916
info@hawe.co.za