GOD BRING ONS IN

WAAR ONS AANBID

ANKER
Ons Anker in die storms
Die Hebreërs skrywer sê ons geloof in God is 'n anker teen die storms. Met God as ons Hawe se vasteland, en sy uitnodiging om saam met Hom in te vaar, kom draai ons gereeld ons harte soos 'n kompas na Hom toe wat ons Bron van Lewe is.
VAAR IN en kom AANBID saam

ONS AANBID GOD SOOS JESUS ONS LEER; AS VADER, SEUN EN GEES
ONS KYK NA GOD DEUR 5 LENSE: