Die Dolos se rol is om rustigheid te skep sodat skepe hulle besigheid in die hawe kan afhandel in vrede, veilig teen die branders. ‘n Dienskneg (Doulos in Grieks) se rol is om te dien waar nodig. Dié twee idees, Dolos en Doulos help ons dink aan ons rol om mense te dien, dan is ons die beskerming teen die lewe se branders.